Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom

    The second edition of Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom is completely revised with roughly 3000 new entries. Two thirds of these represent origins from mainly old Dutch sources. While many expressions and proverbs are obsolete, they are still found in texts. Meanings of these expressions and proverbs would be unavailable to readers who do not have access to older dictionaries. However, ... Leer más

    $17.69 USD

  • Bygelowe en waar hulle vandaan kom

    Het jy geweet dat die titel Macbeth van Shakespeare nie in ‘n teater in die Verenigde Koninkryk genoem word nie? Dit sal ongeluk oor die opvoering bring. Daarom staan dié klassieke werk dáár as die Skotse Drama bekend. Weet jy dat geboue in Oos-Asië glad nie ‘n vierde verdieping het nie, en dat geboue in Hong Kong geen verdieping met ‘n syfer vier daarin het nie. Verdieping 4, 14, 24, 34 en 40 tot ... Leer más

    $16.29 USD

  • 'n Dief aan die kers - Skelm woorde deur die eeue

    "Hierdie splinternuwe boek deur dr. Anton F. Prinsloo beskryf hoe die oorspronklike betekenisse van ongeveer 1 000 Afrikaanse woorde metterjare só verander het dat die betekenisse wat ons vandag ken, byna hoegenaamd nie sin maak nie. So byvoorbeeld het die woord "ambisie" eeue gelede niks met ’n sterk strewe na sukses en vooruitgang te doen gehad nie. As iemand in daardie eeue ambisie gehad het, ... Leer más

    $13.59 USD

  • Ek leer my mense toertjies

    de J.P.F Breedt ...
    Series Libro 2 - My naam is Leeu
    In die boek "Ek leer my mense toertjies" vertel die Labrador Leeu hoe hy sy mense leer om verskillende toertjies vir hom te doen. Leeu geniet sy mense se opgewondenheid elke keer as hy vir hulle 'n toertjie geleer het.Natuurlik gaan dit als net oor om sy mense te leer om vir hom meer kos te gee. ... Leer más

    $2.50 USD

  • Ensibuko Yaffe Abaganda

    The author of the book, Ensibuko Yaffe Abaganda, literally translated Genesis of the Baganda, narrates for the first time, an own history by the Baganda, in Luganda language about the origins of their great nation, once earmarked as a settlement for the Jews, as told by word of mouth until the age when writing and printing came to the Buganda kingdom, a nation found in East Africa. The book is in ... Leer más

    $5.39 USD

  • Sasol Eerste Veldgids tot Aalwyne van Suider Afrika

    Series series Sasol Eerste Veldgids
    Hierdie eerste veldgids tot die aalwyne van Suider-Afrika bied ’n boeiende kennismaking met die aalwyne van die streek. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en maklik leesbare teks sal die ontluikende natuurkenner help om die algemeenste aalwyne van Suider-Afrika in tuine en in die veld uit te ken, vas te stel waar hulle voorkom en van hul unieke eienskappe leer ... Leer más

    $4.00 USD

  • Eerste Veldgids tot Grassoorte

    Sasol Eerste Veldgids tot Grassoorte van Suider-Afrika verskaf ’n inleiding tot grassoorte en ’n gids tot 44 Suider-Afrikaanse spesies. Hulle verteenwoordig opvallende, wydverspreide soorte, onkruidspesies langs paaie, uitheemse indringers en spesies van tuinboukundige belang, asook belangrike inheemse voedselspesies. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en maklik leesbare teks maak hierdie gids ... Leer más

    $4.00 USD

La gente que leyó estos también disfrutó

  • Eerste Veldgids tot Vetplante van Suider Afrika

    de John Manning ...
    Sasol Eerste Veldgids tot Vetplante van Suider-Afrika verskaf ’n interessante inleiding tot die vetplante van die streek. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en maklik leesbare teks sal die beginner en ontluikende natuurkenner help om die algemeenste vetplante in Suider-Afrika uit te ken, vas te stel waar hulle voorkom en leer van hul unieke eienskappe ... Leer más

    $4.00 USD

  • Sasol eerste veldgids tot bome van Suider-Afrika

    de Elsa Pooley ...
    Series series Sasol Eerste Veldgids
    Sasol Eerste Veldgids tot Bome van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die bome van die subkontinent. Met behulp van volkleurfoto’s en verspreidingskaarte, asook maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene bome in Suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle groei, en meer te wete kom oor hul unieke eienskappe. ... Leer más

    $5.39 USD