Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • Spelteorie : ’n Katerina Carter-misdaadroman

    de Colleen Cross ...
    Series Libro 2 - Katerina Carter bedrog-misdaadromanreeks
    Forensiese rekenmeester, Katerina Carter se bedrog ondersoek lê ʼn massiewe Ponzi-skema bloot wat verbind is aan die skimagtige World Institute, ʼn globale dinktenk met ʼn ysingwekkende geheime agenda.Kat is vasgekeer in ʼn hoogspeel politieke komplot waar die spelers by niks sal stop om te kry wat hulle wil hê nie, in ʼn spel wat sy nie kan bekostig om te verloor nie. ... Leer más

    $9.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • Uitbarsting : ’n Katerina Carter-misdaadroman

    Katerina Carter-misdaadroman

    de Colleen Cross ...
    Series Libro 3 - Katerina Carter bedrog-misdaadromanreeks
    Somtyds is dit beter om die verlede begrawe te laat...Bedrogondersoeker, Katerina Carter se uitstappie na ʼn geïsoleerde eiland ontbloot ʼn misterieuse 1920s okkult, geheime gange en gerugte van goue skatte. Die Aquarian Foundation se misterieuse geheime is verlore in die sand van tyd, maar ʼn onheilspellende misdaad lê diep onder in die water.Kat ontbloot ʼn afgryslike waarheid wat een moordenaar ten ... Leer más

    $9.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • Uittreestrategie : 'n Katerina Carter-misdaadroman

    de Colleen Cross ...
    Series Libro 1 - Katerina Carter bedrog-misdaadromanreeks
    ⭐⭐⭐⭐⭐Diamante, gevaar, verdwyning en bedrog... ’n Katerina Carter-misdaadromanBedrogspeurder, Katerina Carter, het geen benul wanneer om die handdoek in te gooi nie, en dit laat haar dikwels in deurmekaar en gevaarlike situasies beland. Noudat die werk skaars is en haar geld vinnig opraak, het Kat kliënte nodig; anders sal sy noodgedwonge op haar knieë moet terugkruip na haar hokkie by die firma ... Leer más

    $9.99 USD o gratis con Kobo Plus