Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...
  • Hink Seisoen 1 Box Set

    Al 10 novelles in een!

    by Anna Emm ...
    Series series Hink
    Hierdie HINK BOX SET bevat al 10 murder mystery novelles in Seisoen Een van Anna Emm se gewilde HINK-reeks! Dit is die ideale leesstof vir enigeen met min tyd, want hierdie korter novelles kan elk binne 'n uur of twee gelees word. Dis positiewe, ontspannende stories wat jy met 'n geruste hart ook vir jou tieners kan aangee.Titels ingesluit: * Die dooie danser * Slapende honde * Moord in die ... Read more

    $17.50 USD or Free with Kobo Plus

  • Die dooie danser

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 1 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks gedoen aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Read more

    Free

  • Dood op die trein

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 10 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die lyk in die water

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 4 - Hink

  • Stilte vir die dooies

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 6 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy ekskollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Slapende honde

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 2 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks gedoen aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy ekskollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Read more

    Free

  • Die koning is kaal

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 5 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die verlore vinger

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 12 - Hink
    Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...Wanneer een van ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Moord in Benlopark

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 11 - Hink
    Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...Wanneer 'n kind ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Uur van die Dooies

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 15 - Hink
    Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...Uur van die Dooies ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Moord is 'n kuns

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 17 - Hink
    Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...Janke se pa, die ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Moord in die bakkery

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 3 - Hink