Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • Die Kerk en die Golf van Wanhoop en Wantroue in Sub-Sahara Afrika.

    Series series Ekerk Navorsing & Tendens Verslag
    Terwyl wanhoop en wantroue toeneem, is die groei van die Christendom ook aan die styg. Lees oor die redes, die spanninge en die taak wat vir die kerk voorlê. ... Leer más

    Gratis

  • 'n Lewe voor God

    366 dagstukkies oor praktiese Christenwees

    "Vandag is die enigste tyd wat jy het om iets konstruktief gedoen te kry ... en ook om vir die Here te leef." 'n Lewe voor God is 366 dagstukkies uit die pen van een van Suid-Afrika se geliefde skrywers en teoloë, Stephan Joubert. Met dié keur uit sy dagstukkies help Stephan ons om elke dag bewustelik en met oorgawe in die aangesig van God te leef. Hy lei ons deur middel van temas soos gebed, ... Leer más

    $11.99 USD

  • Kry styl - Jesus s'n!

    Hoe bereik ons ander mense vir die Here? Hoe kan ons uitreik sonder om mense af te sit? Hoe kan ons mense van God se liefde en omgee oortuig? Ons uitdaging is om vars te dink oor hoe ons ons geloof uitleef. Maar denke alleen is nie genoeg nie. Inligting ook nie. Ons kort 'n nuwe styl - Jesus s'n. Bekroonde teoloog Stephan Joubert, skrywer van meer as 60 plaaslike en internasionale boeke, daag ons ... Leer más

    $10.99 USD

  • In die teenwoordigheid van die Allerhoogste

    n Jaar van geestelike groei

    Jy is ongetwyfeld op soek na rus, daarom het jy nou hierdie boek in jou hand. Aan die een kant is jy elke dag deel van hierdie gejaagde wAreld. Maar aan die ander kant weet en glo jy dat daar iets meer vervullends in die lewe moet wees. En jys reg! Daar is regtig meer vreugde in die lewe te vind as wat die meeste mense tans geniet. n Lewe van rustigheid en innerlike vrede is selfs vandag nog ... Leer más

    $11.99 USD

  • Dit kos guts om te bly glo

    Hoe om in moeilike dae God ernstig op sy Woord te neem

    As jy al gewonder het oor die sin van die lewe, of dalk vuisvoos is vir ’n plastiekgodsdiens wat net kitsantwoorde opdis en heeltyd vertel hoe maklik dit is om in Christus te glo, is hierdie boek vir jou bedoel. Dit wil juis vir jou op daardie kant van die evangelie wys wat ook rekening hou met al die swaarkry, onsekerhede, vrese, skuldgevoelens en pyn van die lewe. ... Leer más

    $8.99 USD

  • Emigreer of bly

    Is die gras werklik groener aan die ander kant?

    Moet ek bly of emigreer? Is hier plek vir my in Suid-Afrika? Ons moet ons besluite as morele keuses benader. Ons het dan minder keuses om te maak omdat ons al daardie selfsugtige keuses van die tafel af vee. Morele keuses organiseer ons opsies beter in verskillende kompartemente vanaf eties tot oneties, en vanaf nuttig tot nutteloos. Ons wil hê ons lewens moet iewers tel, daarom maak ons gedurig ... Leer más

    $9.99 USD

  • Vat die regte pad - Jesus s'n

    Te veel gelowiges voel skuldig omdat hulle nie voldoen aan ander se geestelike verwagtings nie. Of omdat hulle nie die standaard-resepte uitleef wat gedurig in die kerk uitgedeel word van hoe 'n &quote;regte Christen&quote; moet leef nie. Hulle is kerklik betrokke, maar voel moedeloos. Godsdienstige uitbranding is 'n paar van hulle se voorland. Tot vervelens beleef hul die Here is teleurgesteld ... Leer más

    $11.99 USD

  • Kleiner Is Groter - Die Ontnugtering Van Massa.

    Series series Ekerk Navorsing & Tendens Verslag
    ​Orals sien ons hoe maatskappye en organisasies desentraliseer om weer by mense op 'n persoonlike vlak uit te kom. Moet die kerk hieraan aandag gee? Is die kerk persoonlik genoeg? ... Leer más

    Gratis

  • Draers van die Lig

    200 oordenkings vir vandag

    Draers van die Lig is 200 oordenkings vir mense vandag, geskryf deur goeie vriende Stephan Joubert en Johan Smith. Die oordenkings is relevant, kragtig en op die man af en bespreek alledaagse kwessies soos gebed, naasteliefde, vergifnis en genade en hoe om steeds draers van die Lig in die wêreld vandag te wees. ... Leer más

    $10.99 USD

  • Die Getogenaar

    die era van protes, getuig & betoog

    Series series Ekerk tendens verslag
    Regoor die wêreld is proteste en betogings aan die orde van die dag. Wat is die redes hiervoor, en hoe kan die kerk hierdie aktiviste belyn vir die koninkryk ? ... Leer más

    Gratis

  • Revue des Deux Mondes octobre 2015

    La nostalgie des années Giscard

    Series series Revue des Deux Mondes
    Europe, mœurs, réformes... La nostalgie des années Giscard→ Grand entretien avec Valérie Giscard d’Estaing : « L’Europe est un projet qui arrête la décadence »Les Français ont la nostalgie des années 70, époque des dépenses maîtrisées et d’une société qui se décrispe. Valéry Giscard d’Estaing revient sur cet été indien des Trente glorieuses. Il voit, dans le projet européen, un rempart contre le ... Leer más

    $10.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • Informele Geloofsgemeenskappe

    Ekerk Navorsing & Tendens Verslag

    'n Nuwe generasie verstaan die konsep van "kerk" en "geloofsgemeenskap" anders. Hoe moet ons dink hieroor? Wat moet ons benadering wees teenoor hierdie alternatiewe groepe? ... Leer más

    Gratis