Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • Tou

    de Piet Steyn ...
    ’n Moordmasjien wat met die grootste presisie en kundigheid te werk gaan, bes moontlik met die hulp van die Polisie self. Dié selfaangestelde laksmanne moet dringend gestop word, ja, maar ewe dringend is die opspoor van die lekplek in eie geledere, en dit word aan Pine Pienaar alleen toevertrou. ... Leer más

    $15.99 USD

  • Snoeiskêr

    de Piet Steyn ...
    Die duime is met ’n soort skêr of tang afgesny, en geoordeel na die merke aan die vingerbeentjies, is dieselfde instrument in elke geval gebruik. Moontlik ’n gewone snoeiskêr, net baie skerp. Langs ’n Johannesburgse mynhoop word een van die lyke gekry, in die veld naby die Mosambiekgrens lê nog twee, ’n ander in ’n bloedbespatte kamer van ’n derderangse hotel in Hillbrow, almal met die afgesnyde ... Leer más

    $15.99 USD

  • Tik

    de Piet Steyn ...
    Pine Pienaar, Kat Harmse, die kleurryke Freislichs van Virginia . . . Piet Steyn se aanhangers ken die meeste van die hoofkarakters in sy jongste polisieroman. En weer is dit ’n verhaal barstens vol aksie en raaisels en . . . hormone! Propvol dwelms ook, want hierdie keer is dit die landwye toename van tik-verslawing wat ons polisiemane hoofbrekens besorg. Die tik-epidemie is so ’n onvoorsiene ... Leer más

    $15.99 USD

  • Bottelnek

    de Piet Steyn ...
    Toe die son een oggend taaierig loskom uit die greep van Goudveldse mynhope, skop Joe Smit sy slaapkamerdeur oop, stap tot by die dubbelbed waar twee figure vervaard probeer orent kom en trek die sneller van sy 9 mm-Astra twee keer. Hy klim in sy ou Mazda en ry noord. Hy ry uit die bleek Vrystaatse vlaktes die donker hart van die grootstad binne – op die bloedspoor wat jare terug in sy bewussyn ... Leer más

    $14.99 USD

La gente que leyó estos también disfrutó

  • Koms van die motman

    de Chris Karsten ...
    Elf jaar gelede is Ella Neser se pa amper noodlottig gewond. En nou, jare later, word die skuldige, Arthur Wilky, weens goeie gedrag op parool vrygelaat. Binne weke is daar egter nuwe moorde – en van die slagoffers is voormalige tronkmaats van Wilky. Ella kan nie begryp hoekom haar speurderkollegas nie die verbintenisse tussen die verskillende moorde raaksien nie. Wat van die motlyke wat telkens ... Leer más

    $13.99 USD

  • Die versoeking van Thomas Maas

    de Chris Karsten ...
    Ella Neser is terug van haar Karibiese skeepsvaart, en soort van terug in Lou se arms. Haar nuwe opdrag, as private speurder, is 'n bisarre een. Donna Maas, eggenoot van die sielkundige Thomas Maas, is oortuig haar man het 'n skelmpie. En dit is Ella se taak om dit te bewys. Die roman begin egter by die einde, waar Ella haar verslag optik. Daar is 'n moord gepleeg, maar wie is die slagoffer en wie ... Leer más

    $13.99 USD

  • Vloek

    In Rudie van Rensburg se eerste Kassie Kasselman-roman, Slagyster, ontmoet ons vir Carl Bester, gevalle oudspeurder. Slagyster eindig waar hy op vlug gaan ná hy geld gesteel het waarop in ’n dwelmsaak beslag gelê is. In Vloek is Carl terug. Ná ’n dekade word hy skielik gevrywaar van vervolging. Hy kan terugkom na SA – sy bannelingstatus uitgewis, maar teen ’n prys. “Ons vergeet van jou sondes in ... Leer más

    $15.99 USD

  • Medusa

    ’n Ongekende vuur brand in Kassie Kasselman se binneste. Hy en Rooi Els het nog nooit só ’n saak hanteer nie. Die sterk emosies wat hy ervaar, stem hom onrustig. Reeds as groentjiespeurder het Kassie geleer dat jy te alle tye afsydig moet staan van ’n saak sodat dit jou nie emosioneel oorweldig nie. Anders maak jy oordeelsfoute. Maar hierdie saak laat dit nie toe nie. Dit krioel in sy binneste ... Leer más

    $14.99 USD

  • Skrapnel

    de Irma Venter ...
    Die tweede boek in Venter se S-reeks. Alex Derksen verdwyn terwyl hy ’n storie oor ’n mynsindikaat dek. Sarah, Alex se kuberkraker-vriendin, volg Ranna Abramson se spoor na Indië, waar sy skuil van die gereg. Volgens Sarah is Ranna die enigste een wat Alex kan help. Maar hoe hou die dood van Ranna se pa jare gelede verband met Alex se verdwyning? Iewers in Ranna se herinneringe lê die leidraad om ... Leer más

    $12.99 USD

  • Kobra

    de Deon Meyer ...
    Die laaste ding wat kaptein Bennie Griessel van die Valke nodig het, is moeilikheid. Want hy suip dalk al weer, hy lieg vir sy kollegas en sy AA-borg, en die intrek by Alexa Barnard was ’n fout. ’n Karnallie van ’n fout. Maar die gastehuis-bloedbad buite Franschhoek was die werk van ’n professionele laksman – drie slagoffers, drie perfekte kopskote. En dis nie net die onverklaarbare gravering van ... Leer más

    $15.99 USD

  • Ikarus

    de Deon Meyer ...
    Op 17 Desember spoel die lyk van Ernst Richter oop in die duine anderkant Parklands – dié Ernst Richter, berugte internet-entrepreneur, baas van die omstrede webwerf Alibi.co.za, wat ’n maand gelede so onverklaarbaar en sensasioneel verdwyn het. Selfs in normale omstandighede sou die Valke Bennie Griessel en Vaughn Cupido gesukkel het – by Alibi.co.za lieg almal soos tannetrekkers. Maar die ... Leer más

    $15.99 USD

  • Labirint

    de Chanette Paul ...
    Sy gaan ophou vlug van haar eksman en haar verlede en sy gaan dit doen op Leeuwendrift waar sy as verworpeling grootgeword het. Dít besluit Vasti de Leeuw toe haar meenthuis gevandaliseer en ’n besending van haar skilderye vernietig word.Om die verlede te trotseer, is egter nie so maklik nie. Daar is die onlangse verlede waarin sy haar vermoë om ernstige kuns voort te bring, verloor het. Haar ... Leer más

    $15.99 USD