Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • Die Staat vs. Oscar

    9 uur, 4 skote, 1 raaiseldood

    Oscar klop aan die deur en Reeva kom maak vir hom oop. Die man wat oor die drumpel trap, wat vir die laaste keer by hierdie huis instap, is Oscar Pistorius, skatryk, alomgeliefde wêreldberoemde Olimpiese held. Die man wat oor minder as 24 uur by dieselfde deur sal uit steier, sal 'n ánder Oscar wees. Berug, bebloed, bedroef, 'n flentersgebreekte spieël van homself."Dis die verhoor van die jaar, ... Leer más

    $6.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • Iemand vir 'n scoop?

    Andi Niemand is op die punt om die groot 30 te slaan – en het, so voel dit haar, nog weinig bereik. Wat het van die plan geword om vir Sarie te skryf? Of om haar doelgewig te bereik? En waar is die held wat veronderstel is om aan haar sy te staan? Nee, sy werk nog steeds vir die poniekoerant Pers, is so single as kan kom en kan nie eers van soetgoed wegbly ter wille van haar vriendin se troue nie ... Leer más

    $11.99 USD

  • Mara

    Oor net twee dinge is Rakie Bouwer seker: Haar broer is as kind dood, en sy moet uitvind hóé. Die soektog stuur haar op verborge paaie na haar verlede – waar familiegeheime gevaarlik lê en skuil. Intussen daag haar tweelingsuster, Mara, ongenooid op . . . Wat probeer Mara wegsteek en hoekom? Terwyl Rakie desperaat probeer om antwoorde te kry, loop sy die gevaar om haarself te vernietig. Want ... Leer más

    $12.99 USD

  • Eksklusief uit Eden

    Mia Bindemann skryf vir ’n lewe. Maar anders as wat sy graag wil, skryf sy nie artikels of nuusberigte nie. Sy skryf sepie-opsomminkies vir Nuusweek se TV-gids. Dan kry sy haar kans: Nuusweek stuur haar na Bahrein, ’n eksotiese woestyneiland in die Midde-Ooste, ’n plek bekend as die Tuin van Eden. Sy moet ’n artikel gaan skryf oor ’n bomontploffing op ’n veerboot waarin baie Suid-Afrikaners dood ... Leer más

    $5.99 USD

La gente que leyó estos también disfrutó

  • Charlotte

    de Anna Emm ...
    Series Libro 3 - Klub Katastrofe
    Daar is 'n sprokie oor 'n kat wat vir sy baas geluk gebring het...Net jammer sulke dinge gebeur nie in die regte lewe nie, want die vier lede van Klub Katastrofe, 'n klub vir social misfits, kan doen met 'n bietjie geluk, veral as dit by die liefde kom. Tydens die weeklikse vergaderings speel hulle poker – 'n gevaarlike spel van luck, chance, risk … en oor die beste maak van die hand wat vir jou ... Leer más

    $3.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • Sakegesprek met Theo Vorster

    de Theo Vorster ...
    Sakegesprek met Theo Vorster is 'n in 2009 vrygestel en is een van die gewildste programme op Kyknet. Hierdie boek bevat 38 onderhoude wat Theo Vorster oor die laaste drie jaar met top sakelui gevoer het en sluit Koos Bekker, Whitey Basson, Ina Paarman en vele ander bekendes in. Die doel van die boek is om die sakeleier onderhoude te boekstaaf op so 'n manier dat elke leser die pitkos uit die ... Leer más

    $6.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • In God se teenwoordigheid

    de Johan Smit ...
    Johan Smit se nuutste dagstukkieboek in grootdruk. Van die maandelikse temas wat Smit aanraak, is: * In die begin; * Woord en antwoord; * Inkeer, bestek neem; * ’n Nuwe lewenstyl; * Die Gees van God aan die werk; * Toerusting vir die nuwe lewe; * Gevare en struikelblokke; * ’n Mens in verhouding met ander; * Groei en vrugdra; * Troos en bemoediging; * Gereed vir môre; * Lig en vrede. ... Leer más

    $9.99 USD

  • Die Finale Keerpunt

    Lewe aan die Anderkant

    Hierdie boek bekyk die netelige kwessie cvan 'n rustige heengaan en maak dit makliker om die oorvloedige lewe wat in die hiernamaals is, te aanvaar.Deur haar lang tv-reeks en privaat praktyk, het die outeur oor 'n groot aantal onderwerpe ondervinding opgedoen, waarvan sommige dikwels traumatiese gebeure in mense se lewens was. Haar boek is deurspek van ware lewensgebeure wat relevant is tot die ... Leer más

    $4.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • Daleen Mopani Lodge

    de Ronel Reyneke ...
    Daleen van Mopani Lodge is die verhaal van twee dogters, Daleen en Maryna Weideman, wat hul ouers in 'n vliegongeluk verloor en die plaas, gastehuis en alles erf. Saam worstel hulle deur hul smart en om hul ouers se erflating 'n sukses te maak. Wie gaan uiteindelik ou Sanna en Thomas, se Nonna Leentjie se hart verower op Mopani? André die veearts wat 'n jarelange vriend is?, Ben, André se vriend ... Leer más

    $5.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • Op 'n stormsee

    Ware verhale van Suid-Afrikaanse seereddings

    Die waters om die Suid-Afrikaanse kuslyn word as van die gevaarlikste ter wêreld beskou. Wisselvallige weerstoestande, sleurstrome en fratsgolwe is van die faktore wat mense in lewensgevaar laat beland en soms tot tragedies lei.Ongeag die gevaar, is die dapper vrywilligers van die Nasionale Seereddingsinstituut egter altyd bereid om hul eie lewens op die spel te plaas om ander mense te red. Hulle ... Leer más

    $7.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • Die Baan-Brekers

    Hoe Suid-Afrikaanse sportleiers kampioene slyp

    de Marco Botha ...
    Hoe Suid-Afrikaanse Sportleiers Kampioene Slyp. Heyneke Meyer was 34 jaar oud toe hy vir die tweede keer as die hoofafrigter van 'n Superrugby-span afgedank is. Maar toe sy Bulls-span op 19 Mei 2007 die eerste Suid-Afrikaanse span word om die Super-titel te wen, was die donker jare op Loftus Versfeld skielik vergete en Meyer oornag almal se breier sonder gelyke'. Want dis net daar - op die ... Leer más

    $6.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • Agter Geslote Deure

    de Johan Botha ...
    Die doel van hierdie boek is om aan ander persone, wie dieselfde traumatiese gebeurtenisse beleef het soos wat in die inhoud weerspieël word, 'n boodskap van hoop te gee. Deur die stap te doen van pen op papier sit, het ek bevryding van 'n teisterende verlede ontvang. Daar is nie 'n kitskuur nie. Die oplossing, en dit is die crux van my boodskap, is om weer beheer oor jou eie lewe te neem. Jy mag ... Leer más

    $5.99 USD o gratis con Kobo Plus