Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • Zola (Afrikaans)

    "Johan Jack Smith het die soort verwronge, donker verbeelding waarvan ek hou." – Martin Steyn“Zola is ’n boeiende piknagdonker speurverhaal uit die swartse hart van ons land se geskiedenis en haar gevaarlikste stad.” – Jaco AdriaanseDie hel is los in Johannesburg se strate. Iemand is besig om jong meisies wreed af te maai en die bloedspoor wat hy agterlaat, sê: “Reeksmoorde”. Die stapel slagoffers ... Leer más

    $10.09 USD

La gente que leyó esto también disfrutó

  • Brandmerk

    Hy kan eerlik sê kleintjies hou van hom. Dit laat hom altyd dink dat hy ’n goeie pa sal maak. Die dogtertjie weeg byna niks en hy pluk haar met gemak tot binne-in sy voertuig. Hy trek dadelik weg, die spartelende kind oor sy skoot. Sy probeer onder sy greep uit kom, maar hy druk haar half onder die stuurwiel in. Hy kyk rond. Niemand storm uit ’n huis of roep agter hom aan nie. Hy neem aan hy het ... Leer más

    $11.59 USD

  • Roofdier

    de Marie Lotz ...
    Vyf vooraanstaande sakemanne van Pretoria word koelbloedig met hul eie jagwapens vermoor. Kaptein Alek Strauss, lid van die Fiskale se Spesiale Ondersoekeenheid, het nog nooit iets so gewetenloos teëgekom nie. Waar gaan die Woestynroos volgende toeslaan? Die Fiskale se forensiese speurwerk lewer geen leidrade op nie, en met elke grumoord word die moordenaar slinkser. ’n Senutergende krimi-debuut ... Leer más

    $13.99 USD

  • Man uit die dode

    'n Ella Neser-roman

    de Chris Karsten ...
    Danksy die virus is Ella terug van haar seevaart rondom die Karibiese Eilande, nou sonder werk en platsak. Lou oorreed haar om ’n ondersoek te loods na drie vermiste jong mans op Osspruit, in Mpumalanga. Die drie het oënskynlik besluit om weg te loop . . . Dis net die eksentrieke gastehuis-eienaar Cornelissen wat meer sinistere gebeure vermoed. Hoe dieper Ella begin krap, hoe meer besef sy daar ís ... Leer más

    $10.99 USD

  • Hartedief

    ’n Reeksmoordenaar jag by stormweer, en Rooi en Kassie moet hom vastrek. Die Hartedief kom met moord weg, en dan is Kassie se volle aandag ook nie eintlik by die saak nie, want hy is smoorverlief op ’n aanvallige mede-seëlversamelaar. Vlerksleep is nie vir sissies nie. Om sake vir hom en Rooi te vererger word hul baas daarvan verdink dat sy hul ondersoek in die wiele ry, en Kassie moet haar ... Leer más

    $15.99 USD

  • Minder as niks

    de Irma Venter ...
    Ami Prinsloo weet nie hoekom Johan Botha wat pas uit die tronk vrygelaat is, juis vir háár vra om hom te help om sy onskuld te bewys nie. Drie dekades terug het Johan lewenslank tronkstraf gekry vir die moord op drie tienermeisies. Maar omdat Ami ’n nuuskierige joernalis is, stem sy in.. ... Leer más

    $12.99 USD

  • Klikbek

    de Sidney Gilroy ...
    Bloemfonteinse speurder Sollie Mtembu lê snags wakker. Sy vrou se ambisies is lankal besig om vinniger as sy salaris te groei. En by Parkwegstasie sien niemand hom raak nie. In Oktober word Tillman Wagenaar, welgestelde boer en ’n ou vriend van die polisiekommisaris, in ’n lokval gelei. Twee dae later word hy deur sy familie as vermis aangemeld en Sollie word gestuur om die “verdwyning” verder te ... Leer más

    $13.99 USD

  • Middernag

    de Sidney Gilroy ...
    Die oorskot van ’n verminkte vierjarige word in die vroeë oggendure in ’n Frutti Tutti-roomyskarretjie in Harrismith ontdek. Kaptein Brummels besluit oornag om Parkwegstasie se bulhond, Sollie Mtembu, saam te sleep om ’n oudkollega van hom met die ondersoek te help. Sollie lyk dalk na ’n onervare sersant wat dikwels oor sy eie woorde struikel, maar as hy iets beetkry, laat los hy nie. Sidney ... Leer más

    $13.99 USD

  • Anderman se vrou

    de Chris Karsten ...
    “Daar is spore doodgevee. Iemand het die opdrag gegee vir wat met daai vyf moet gebeur. En ek wil weet wie.” Daar is raaisels wat spook by Wim Kellerman, twee jaar ná die dood van Jack Niemand. Hy en Portis praat min daaroor waar hulle woel in die kweekhuis van Wim se skoenlapperboerdery op Wildernis. Maar dit bly sluimer tussen hulle. Want wat het geword van Portis se vyf jeugvriende wat in daai ... Leer más

    $15.99 USD

  • Adder

    Klara Francke het ’n donker geheim. Sy is vasgekeer in ’n giftige huwelik met die sadistiese Johan. Sy leef in konstante vrees vir haar eie lewe en dié van haar tienerjarige seun. Wanneer Johan die nuwe ingenieur wat by die sonkragaanleg buite die dorp begin werk het vir ’n braai nooi, is daar onmiddellik ’n wedersydse aangetrokkenheid tussen Klara en haar man se kollega.Terwyl Klara worstel met ... Leer más

    $11.59 USD

  • My naam is Legio

    de Madelein Rust ...
    In Madelein Rust se sewende misdaadroman veg 'n forensiese sielkundige teen 'n demoon-uitdrywer maar ook teen haar eie demone. Sy word van 'n las verlig maar nie sonder dat sy verloor wat vir haar dierbaar was nie. ... Leer más

    $13.99 USD

  • Vloek

    In Rudie van Rensburg se eerste Kassie Kasselman-roman, Slagyster, ontmoet ons vir Carl Bester, gevalle oudspeurder. Slagyster eindig waar hy op vlug gaan ná hy geld gesteel het waarop in ’n dwelmsaak beslag gelê is. In Vloek is Carl terug. Ná ’n dekade word hy skielik gevrywaar van vervolging. Hy kan terugkom na SA – sy bannelingstatus uitgewis, maar teen ’n prys. “Ons vergeet van jou sondes in ... Leer más

    $15.99 USD