Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • Anton Goosen

    Liedjieboer

    de Hanlie Retief ...
    Ná 40 jaar se rock ’n roll in Afrikaans vertel die legendariese Anton Goosen nou sy volle verhaal, soos neergepen deur die bekroonde joernalis Hanlie Retief. Die vader van Afrikaanse rock skryf oor sy grootwordjare in die Vrystaat, sukses en roem, sy lewe op die langpad, die Musiek-en-Liriek-era, die hoogtepunte en teleurstellings langs die pad. Aangrypend, eerlik en vol humor: Dit is die lewe van ... Leer más

    $12.99 USD

  • Byleveld

    dossier of a serial sleuth

    de Hanlie Retief ...
    Former Brigadier Piet Byleveld is recognised worldwide as one of the best detectives of our time. If you commit murder and Piet Byl is called in, your place in jail is booked. If you harmed children anf he's on your case, you’ve sealed your own fate. And if you’re a serial killer on the loose, he will not stop before you are behind bars. This book reopens the dockets of numerous murders that this ... Leer más

    $10.99 USD

  • Anderkant uit: Stories oor trauma en hoop

    Stories oor trauma en hoop

    In Hanlie Retief se gereelde onderhoude in Rapport oorreed sy doodgewone én beroemde mense om hulle harte behoorlik oop te maak en hul geheime met lesers te deel. Anderkant uit is 'n versameling van onderhoude met dié mense wat trauma en teenspoed beleef het - van verslawing, misdaad en siekte tot verlies - en daarin geslaag het om weer op te staan. Die onderhoude word opgevolg deur 'n kort ... Leer más

    $12.99 USD

  • Byleveld

    dossier van 'n baasspeurder

    de Hanlie Retief ...
    Oudbrigadier Piet Byleveld word wêreldwyd gereken as een van die beste speurders van ons tyd. As jy moord pleeg en Piet Byl word ingeroep, is jou plek in die tronk bespreek. As jy kinders leed aandoen, het jy jou eie lot verseël. En is jy 'n reeksmoordenaar, sal hy nie stop voor hy jou agter tralies het nie. In hierdie boek word die dossiere van talle moorde wat hierdie gentleman-speurder oor ... Leer más

    $10.99 USD

La gente que leyó estos también disfrutó

  • Die Bybel (1983-vertaling)

    Die volledige Afrikaans 1983-vertaling e-Bybel met kruisverwysings, voetnote, woordelys en leservriendelike navigasie. ... Leer más

    $6.98 USD

  • Draaipunt

    'N Ware Verhaal Van Liefde Oorvloedig

    Die skrywer is n normale Suid- Afrikaanse vader en eggenoot met n beroep wat hy nie met sy gesin gedeel het nie. Van kind, na soldaat, na boer, na sakeman, na Polisie beampte. Hy begin die verhaal by sy kindsbeen dae waartydens ons nie altyd weet hoekom en waarom dinge so gebeur nie. Die gebeure hierin vervat beskryf dit. Draaipunt neem jou op n bospaatjie waarlangs jy die sal begryp. Dit leer en ... Leer más

    $5.99 USD

  • Kobra

    de Deon Meyer ...
    Die laaste ding wat kaptein Bennie Griessel van die Valke nodig het, is moeilikheid. Want hy suip dalk al weer, hy lieg vir sy kollegas en sy AA-borg, en die intrek by Alexa Barnard was ’n fout. ’n Karnallie van ’n fout. Maar die gastehuis-bloedbad buite Franschhoek was die werk van ’n professionele laksman – drie slagoffers, drie perfekte kopskote. En dis nie net die onverklaarbare gravering van ... Leer más

    $15.99 USD

  • Snoeiskêr

    de Piet Steyn ...
    Die duime is met ’n soort skêr of tang afgesny, en geoordeel na die merke aan die vingerbeentjies, is dieselfde instrument in elke geval gebruik. Moontlik ’n gewone snoeiskêr, net baie skerp. Langs ’n Johannesburgse mynhoop word een van die lyke gekry, in die veld naby die Mosambiekgrens lê nog twee, ’n ander in ’n bloedbespatte kamer van ’n derderangse hotel in Hillbrow, almal met die afgesnyde ... Leer más

    $15.99 USD

  • Skrapnel

    de Irma Venter ...
    Die tweede boek in Venter se S-reeks. Alex Derksen verdwyn terwyl hy ’n storie oor ’n mynsindikaat dek. Sarah, Alex se kuberkraker-vriendin, volg Ranna Abramson se spoor na Indië, waar sy skuil van die gereg. Volgens Sarah is Ranna die enigste een wat Alex kan help. Maar hoe hou die dood van Ranna se pa jare gelede verband met Alex se verdwyning? Iewers in Ranna se herinneringe lê die leidraad om ... Leer más

    $12.99 USD

  • Skemer oor Aasvoëlkop

    'n Jong meisie wat op 'n plaas in die Waterberge groot geword het ontvang 'n onverwagse telefoon oproep! Haar oupa se buurman vra dat sy dringend terugkom plaas toe. Martie Linde het 'n ongewone kinderlewe gehad met 'n verborge vrees dat almal vir wie sy lief word, haar gaan verlaat. In die stad probeer sy hard om 'n "normale lewe" te lei en sluit by die Bergklimklub aan om vriende te ontmoet. Die ... Leer más

    $1.23 USD o gratis con Kobo Plus

  • Polsslag

    de Marie Lotz ...
    Speurder-kaptein Alek Strauss van die FSO word saam met sy span uitgeroep na ’n raaiselagtige moordtoneel. Die liggaam van ’n vrou is in ’n bouval in Pretoria-Oos gevind. Advokaat Lynn Rawlins is skynbaar verwurg. Teen die muur staan in bloed geskrywe: Sprich nichts Böses. ’n Fassinerende spanningsroman deur Marie Lotz, die skrywer van Roofdier. ... Leer más

    $13.99 USD

  • Kapabel

    de Steve Hofmeyr ...
    In hierdie oomblik voor hy homself om die lewe bring, hersien Desmond die pad wat hom gelei het tot hier. Om homself en sy lot te verander moes Danie Fourie meer doen as ontsnap uit ’n tronk. Hy moes uitstyg en Desmond Faure word, homself herskep ver weg van Krugersdorp. Hy moes sy siel verkoop, iemand ompraat, sy verlede verbloem, sy geluk maak swaai soos Pretty Woman. Hy moes ’n ander kitaar ... Leer más

    $7.99 USD