Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • Oulap se Blou

    veertig kort vertellings

    de Chris Barnard ...
    Hy het gewonder of ’n mens diep binnekant jou net so baie onbekende plekke het soos die land waarin jy woon, so baie uiteenlopende plekke, so baie byna onbegaanbare paaie. Die stories in hierdie boek is reise: na plekke, na tye her, na mense, na binne. En soos reise altyd maak, beweeg hulle jou, want jou siel is die eintlike reisiger. En soos met alle reise kleef daar ’n blouïgheid aan die ... Leer más

    $7.99 USD

  • Danda op Oudeur

    de Chris Barnard ...
    Toe Danda ’n jaar gelede op die vissersdorp Oudeur aangekom het, het hy gedink al sy probleme is opgelos. Want hy was weer by sy pa, ver van sy peetouers wat nie vir hom omgee nie, daar was plek vir sy diere en hy kom kom en gaan soos hy wou. Maar een aand, nadat die onbekende man op die sypaadjie met hom gepraat het, besef Danda hy weet reeds geruime tyd alles is nie pluis nie. Hy gee nie meer sy ... Leer más

    $9.99 USD

  • Klassiek reeks: Mahala

    de Chris Barnard ...
    Hertzogprys vir Prosa (1973) WA Hofmeyr-prys (1974) Nege jaar lank het Delport vir hom weggekruip. Maar toe, een laatmiddag in Caipemba, het Malia Domingo opgedaag. Vir Delport was sy ’n vreemdeling en hy wou haar afgeskud kry, maar sy het iets van Ritter met haar saamgebring – sy gesig, in die vorm van ’n masker. Of was dit nie regtig Ritter se gesig nie? Rondom die vae herinneringe van ’n moord ... Leer más

    $14.99 USD

  • Die Wonderwerker

    de Chris Barnard ...
    Toe Eugène Marais deurtrek van malaria en morfien by ’n vreemde plaashuis in die Waterberg ingeneem word, verander daardie huishouding heeltemal. Twee vroue ding mee om sy aandag - Maria, die huisvrou, en Jane, ’n jong meisie onder die gesin se sorg. En op hulle beurt is daar twee jaloerse mans - Gys, die eggenoot, en hul seun, Adderjan. Oor die maande waarin Marais onder die sorg van die twee ... Leer más

    $9.99 USD

  • Danda

    de Chris Barnard ...
    Verwerk deur die skrywer en heruitgegee met nuwe omslag. Danda (Daniël Daneel) vertrek sonder die medewete van sy pleegouers met sy tuisgemaakte vlot, sy nagapie, kraai, ratel en hond om sy pa in ’n ver hawe te gaan soek. Op die avontuurreis kom hy byna om in stormwater, verloor sy vlot, raak beseer, en loop boonop die uitgeslape leegleêr oom Sarel Vetvoet raak. Ook krokodille en seekoeie word ’n ... Leer más

    $9.99 USD

  • Paljas: Skooluitgawe

    de Chris Barnard ...
    Op ’n verlore spoorweghalte is stasiemeester Hendrick McDonald ’n teleurstelling vir sy vrou, Katrien. Sy loop bedags agter die huis en huil as sy dink niemand sien haar nie. Hulle dogter, Emma, kan nie meer klavier speel nie en is vasgevang in ’n saai liefdesverhouding. Hulle seun, Willem, praat twee jaar lank nie meer nie. En al vier maak asof niks verkeerd geloop het nie. Maar dan bring ’n ... Leer más

    $14.99 USD

  • Asking Questions in Biology

    A Guide To Hypothesis Testing, Experimental Design And Presentation In Practical Work And Research Projects

    The late Chris Barnard was Professor of Animal Behaviour at Nottingham University. Francis Gilbert is Professor of Ecology at Nottingham University. Peter McGregor is Research Co-ordinator for Science & Natural Environment at Cornwall College. ... Leer más

    $24.99 USD

  • Asking Questions in Biology PXE eBook

    Pearson works closely with your university and your lecturers and we are committed to helping you learn.Why not give your study skills a boost and start preparing for your future career now? Take a look at our skills resources: www.pearson.com/uk/ ... Leer más

    $24.99 USD

  • Campaign It!

    Achieving Success Through Communication

    This ground-breaking book redefines campaigning and explains how to create and deliver a compelling campaign that can be applied in any aspect of your professional and personal life.Based on a claim that is both bold and true, this book introduces and demonstrates a new, unique and complete approach to communication for change - the Campaign It! model. It is a model developed and used by leading ... Leer más

    $41.99 USD

  • Audiolibro

    Sabotage!

    An In-Depth Investigation of the 1943 Liberator Crash that Killed Polish General Sikorski

    Narrado por Julian Elfer ...

    Completo

    5 hora 5 minutos

    On the night of July 4, 1943, transport aircraft Liberator AL523 took off from Gibraltar's North Front tarmac and within moments crashed into the sea with only one survivor, the pilot. The commander-in-chief of the Polish army and prime minister of the Polish government-in-exile, General Wladyslaw Sikorski, was dead.Rumors as to the cause of the crash abounded. Was it pilot error? Was it, as ... Leer más

    $15.99 USD

  • Sabotage!

    An In-Depth Investigation of the 1943 Liberator Crash that Killed Polish General Sikorsky

    On the night of 4 July 1943, transport aircraft Liberator AL523 took off from Gibraltar's North Front tarmac and within moments crashed into the sea with only one survivor, the pilot. The commander-in-chief of the Polish army and prime minister of the Polish government-in-exile, General Władysław Sikorski, was dead. Rumours as to the cause of the crash abounded. Was it pilot error? Was it, as ... Leer más

    $12.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • Globalizing Collateral Language

    From 9/11 to Endless War

    Series Libro 33 - Studies in Security and International Affairs
    Language is never just a means of communication. It terrorizes. And, especially in times of war, it has the ability to target civilians and generate fear as a means of producing specific political outcomes, most notably the passive and active acceptance of state violence itself. For this reason, the critical examination of language must be a central part of any effort to fight imperialism, ... Leer más

    $28.99 USD