Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • Die teenoorgestelde is net so waar

    Lien, Katryn en Charlotte was jare lank beste vriendinne. Die vriendskap was van die begin af onwaarskynlik. Lien is heeltemal together, Katryn is temperamenteel en onvoorspelbaar. En Charlotte is die een wat stil-stil foto’s neem en skilder, en nooit ophou waarneem nie. ’n Vlymskerp en eerlike roman oor die verbintenis tussen drie jong vroue. ’n Aangrypende verhaal wat strek oor jare en skuif ... Leer más

    $12.99 USD

  • In my vel

    'n Reis

    Met haar Nederlandse lover aan haar sy voel Azille Coetzee lig en bevryd. Sy hou van die sosiale gelykheid, die wêreldklas festivals, die galerye, en lesings deur beroemde filosowe. Sy begin uiteindelik die ellendige taal baasraak. Van waar dan die hardkoppige ongemak wat haar nie wil laat los nie? Met hierdie boek verken Coetzee dwingende aktuele vrae oor Suid-Afrikanerskap op 'n verrassende, ... Leer más

    $12.99 USD

La gente que leyó estos también disfrutó

  • Die kleinste ramp denkbaar

    Op die oog af is dié roman ’n storie oor ’n goeie dokter en ’n slegte polisieman. Want ’n bosluisbyt aan die polisieman Frans Schuin lei onverwags tot ’n tydperk van verwarring by die plattelandse dokter Gustav van Aardt. Die leser sien deur Van Aardt se oë. Is dit drogbeelde of werklike visuele waarnemings? En gaan hy mettertyd vrede maak met sy plek op die aarde? ... Leer más

    $13.99 USD

  • ’n Enkele verhaal

    Die jag op ’n reeksverkragter

    de Deon Wiggett ...
    Genomineer vir die kortlys van die KykNET-Rapport boekprys vir nie-fiksie In November 2019 het My Only Story, Deon Wiggett se sensasionele weeklikse podsending, Suid-Afrika meegevoer in sy jag op die pedofiel wat hom as skoolseun verkrag het. Nou, in ’n Enkele verhaal, vertel hy vir die eerste keer ’n Afrikaanse storie in Afrikaans – en voltooi hy sy ontmaskering van Willem Breytenbach, die eens ... Leer más

    $10.99 USD

  • Die getuienis

    Hulle albei het dit tog vertel. Dit is wat sy onthou toe sy tussen ’n klomp papiere die uitdruk van ’n ou e-pos van haar kry. Hoe Vader hulle Ventershoop toe gestuur het en toe alles voorsien het, selfs die kar, die petrol. Maar hulle het ooreengekom dat hy ook – in sy woorde – van die wonder sou getuig het. Wat het daarvan geword? Die getuienis is ’n egpaar se verslag van ’n reis. Dit is die ... Leer más

    $11.99 USD

  • Skepsel

    de Willem Anker ...
    Aan die Kaapse Weskus versorg Rebecca Maas haar sterwende pa in ’n tegnologies gevorderde slimhuis, ’n huis wat praat in ’n halfbekende stem. Op die horison, ’n olietenkskip. ’n Posthuman biohacker trou met die enorme skip, en maak kuns oor die wittebroodsreis. En in die yswildernis van Svalbard verdwyn ’n navorser se minnaar spoorloos. Hulle is daar om geheimsinnige spierwit items te ondersoek – ... Leer más

    $14.99 USD