Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...


dirkie smit

Showing 1 - 2 of 2 results for “dirkie smit
Skip side bar filters
  • Stukkies van die hemel op aarde

    Om God in die alledaagse te sien

    by Dirkie Smit ...
    Stukkies van die hemel op aarde bied fynproewer-leesstof vir mense met ‘n verlange na méér wanneer hulle ‘n geestelike boek optel. Die gedagtes, insigte en humor in die stukke in hierdie bundel verteenwoordig die essensie van Dirkie Smit se verrykende denke en verstommende belesenheid in die teologie en kultuur; van sy lesings, prediking en gesprekke oor baie jare. By die lees van hierdie pragboek ... Read more

    $10.19 USD

  • Wat sien ons in die spieël

    by Dirkie Smit ...
    Jakobus skryf sy brief aan Christene in ’n era van konflik. Rondom hulle in die samelewing is daar rusies en konflik; tussen hulle as gemeentelede is daar stryd en onmin; en binne-in hulself is daar teenstrydige begeertes, onsekerheid, en twyfel oor wat hulle te doen staan. Christene in Suid-Afrika beleef tans ook konflik van allerlei aard. Dit maak nie saak waar ’n mens kyk of van watter ... Read more

    $9.99 USD